Modulekode | MWT 861 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Departementele keuring Ontwikkelingsgerigte maatskaplike werk en kinderwelsyn; benaderings in spelterapie; kinderontwikkelingsteorieë; die multidissiplinêre span; die Gestaltspelterapie-proses; terapeutiese verhouding met die kind; sensoriese bewustheid en kontak; bou van die sin van self; benutting van projeksie; speltegnieke: teken. |
Modulekrediete | 25.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Departementele keuring. |
Kontaktyd | 8 lesings per dag vir 5 dae |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Maatskaplike Werk en Krim |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App